Welcome
Login / Register

ADAM - Sal Oorlog Vir Jou Maak (OFFICIAL VIDEO)

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Adam
803 Views

Description

iTunes:https://itunes.apple.com/za/album/goud/id883444570 (SA)https://itunes.apple.com/us/album/goud/id883444570 (US)https://itunes.apple.com/uk/album/goud/id883444570 (UK)https://itunes.apple.com/de/album/goud/id883444570 (GER)https://itunes.apple.com/au/album/goud/id883444570 (AUS)CD:Musica: http://www.musica.co.za/cd/id/6009879968385/Adam-Goud Kalahari.com: http://www.kalahari.com/Music/Goud_p_48716735 Takealot.com: http://www.takealot.com/adam-goud-cd/PLID29985533 ADAM se eerste single geskryf vir die fliek 'Pad Na Jou Hart'. Ook nou beskikbaar op ADAM se splinternuwe album, "Goud".http://www.adamband.co.za https://twitter.com/adamgroep https://www.facebook.com/adamgroep Film Footage: "Pad Na Jou Hart" http://padnajouhartfilm.co.za The Film Factory & Memory Box Productions.Lirieke:Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nieDis fisies onmoontlik om jou te laat gaanJy lyk so verleidelikSo onvermydelik mooi vir myNiemand sal jou vat nie, sal dit nie kan toelaat nieOh...Jy weet ek sal veg vir jouOh...Beter as enige ander ouOh...Met woorde of sonder sal ek vir jou bakleiEk sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaatEk bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maakEk dink ek weet wat jou oë vir my wil sê, Dis duidelik vir my dat jy my ook wil hêOns val gelydelik, Dis so gemaklik hier by jouNiks sal my weghou, Niks kan my ooit weerhou nieOh...Jy weet ek sal veg vir jouOh...Beter as enige ander ouOh...Met woorde of sonder sal ek vir jou bakleiEk sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaatEk bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS