Welcome
Login / Register

Ampie - Deur die oë van 'n kind

Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Ampie
14 Views

Description

Hierdie liedjie is deur Ampie geskryf oor sy jarelange vriendin Lee McIntyre (Loubser) se seuntjie, Mian! Daar was aanvanklik gevra om ń liedjie vir Mian te skryf en of Ampie dit in die kerk sal sing tydens sy doop. Almal was so mal oor die uitkoms van die liedjie dat Ampie en die familie besluit het om ń video van die lied te skiet. Ampie het die emosie probeer vasvang hoe ń ma en ń pa voel tydens n geboorte en ń doop en het deur die oë van die ouers hul droom vir die kind se lewe vorentoe uitgebeeld.

As jy van die video hou ASB. LIKE hom gerus.

Directed an shot by Christian Wolf
christianwolfvisuals@gmail.com

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS