Featured

Bobby Van Jaarsveld In Blou

302 Views
Published
Bobby van Jaarsveld, 'n paar liter blou verf, 'n fotograaf en voila: 'n voorblad soos nog nooit vantevore nie!

Die voorblad vir Rapport My Tyd se negentigste uitgawe is in Oktober by Keystone Production Studios in Johannesburg geskiet. Bobby het bos gegaan met die blou verf en fotograaf Aubrey Jonsson het niks gemis nie.

Klik hier vir nog foto's van die fotosessie: https://www.facebook.com/media/set/?set=a.249284385221678.1073741855.177160855767365&type=3

Lees ons onderhoud met Bobby hier: http://www.rapport.co.za/MyTyd/Nuus/Fotogalery-Bobby-n-gewone-ou-onder-konstruksie-20131115
Category
Bobby van Jaarsveld
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment