Welcome
Login / Register

Bok Van Blerk - Stuk Van Jou

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Bok van Blerk
104 Views

Description

Bok van Blerk is 'n Suid Afrikaans sanger.
Bok is gebore as Louis Andreas Pepler op 30 Maart 1978, het in Pretoria grootgeword.
Ná skool op Hoërskool Die Wilgers het hy vir nege maande in Rotterdam, Nederland rugby gespeel en daarna Boukunde en Konstrukiesbestuur studeer.
Hy was toe vir sewe jaar in die boubedryf voor hy 'n professionele sanger geword het.
Bok van Blerk ryg behoorlik die pryse in 2007 in.
Hy wen drie Tempo-toekennings, vyf Vonk-toekennings en die video van De la Rey wen die MK Musiekvideo van die Jaar-prys.
http://www.bokvanblerk.co.za/

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS