Welcome
Login / Register

David Kramer - Royal Hotel

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in David Kramer
75 Views

Description

David Kramer is 'n bekende Suid-Afrikaanse musikant.
Sedert die laat sewentigerjare is David Kramer in die musiekbedryf.
Hy tref egter die openbare oog eers in die vroeë jare tagtig, as blikkitaarspeler en bekfluitjieblaser (harmonika).
Sy kenmerkende rooi velskoene het die loslit-aanslag van sy destydse musiek goed gekomplementeer.
Die aksent waarmee hy sing word deur sommige as onverfynd gereken.
Die verbod op uitsending van sy eerste album (politieke ondertone) deur die destydse SAUK en gevolglike gebrek aan publisiteit vir sy musiek, is geneutraliseer toe Volkswagen SA hom kontrakteer vir 'n reeks televisie-advertensies om die VW Kombi te bemark.
http://www.davidkramer.co.za/index.htm

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS