Featured

Die maak van die ENERGIE plaat

533 Views
Published
http://www.facebook.com/NRG.energieAan al ons 'fans', dankie vir julle ondersteuning!
Hier is so 'teazer' van ons debuut album wat
vrygestel gaan word in Julie 2011!
Ons is baie opgewonde en dit was vir ons
'n groot voorreg om saam met van die land
se beste musiek 'producers' te werk.
Dankie Select Musiek en die hele span vir
al julle harde werk.



NRG is Christiaan Rowan AB en Rudolph
Webtuiste - http://www.facebook.com/NRG.energie

Besprekings - Platinum Promosies: Alet Kapp +27846088084 alet@select.co.za

Borge
Mark Anthony on Tradouw http://www.markanthony.co.za
Musica Instrumente http://www.musicainstruments.co.za
Sun Bell Lodge http://www.sunbell.co.za
Fender
Roland
Ibanez

Direkteur van fotografie en post-produksie: Christiaan
Category
NRG
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment