Eks-Idolsangeres In Hof

288 Views
Published
DIE gewilde Suid-Afrikaanse sangeres, Andriëtte Norman, en haar vriend, Marcel Olivier, wat sedert Sondag in die selle by die Wanaheda polisiekantoor in Windhoek aangehou is, het laat gistermiddag in die hof in Katutura op klagte dat hulle die immigrasie-wet oortree het, skuldig gepleit.
Category
Andriette
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment