Featured

Elizma Se Mooiste Dag

430 Views
Published
Die sangeres Elizma Theron het beeldskoon gelyk op haar troue met die helikopterloods Nico Grobbelaar op 2 November in die Kalahari. Sy het op 'n donkiekar, oftewel die Kalahari Ferrari, aangekom! Ná die seremonie het die egpaar Grobbelaar soos in 'n regte fliek die sonsondergang ingery.
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot
Category
Elizma Theron
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment