Welcome
Login / Register

Groot vreugde vir Riana Nel

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Reana Nel
570 Views

Description

HAAR gebede het uiteindelik waar geword. Riana Nel (31) het haar trouman ontmoet! En skaars ses maande na hul eerste ontmoeting het Cornel de Beer haar die ja-woord gevra. Die sangeres sal jou gou vertel, dit was die moeite werd om te wag. "Ek het hoeveel keer vir die Here gevra om my trouman vroeër te bring. Ek besef nou dit sou aaklig wees as ek op twintig getrou het."Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS