Featured

Hart Van Jakaranda Jukebox 5 April 2014

351 Views
Published
HART VAN JAKARANDA AFRIKAANSE MUSIEKFEES.... 11 April om 18:30 maak die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise geskiedenis deur die grootste show ooit aan te bied Die Hart Van Jakaranda Afrikaanse Musiekfees by die Heartfelt Arena Eufees Rylaan in Voortrekkerhoogte Pretoria.

Top Afrikaanse Kunstenaars gaan jou vermaak. Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis, Kurt Darren, Pieter Koen, Adam, Hennie Jacobs, Ricus Nel, Liza Bronner, Chanell en vele meer. LASERSHOWS & VUURWERKE !!!

Daar is nog 'n paar kaartjies beskikbaar is by www.pnptickets.co.za vanaf R160 pp so gaan koop vinnig voor dit te laat is.
Category
Ricus Nel
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment