Welcome
Login / Register

Hoe Moes Ek Weet - Joe Foster & Johan C Venter (Amptelike Video)

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL

Added by Admin in Joe Foster
165 Views

Description

Die Langverwagte duet tussen sanger-liedjieskrywers en beste vriende Joe Foster en Johan C Venter.

Beskikbaar op iTunes: https://itunes.apple.com/za/album/hoe-moes-ek-weet/id1140791904?i=1140791907 en Google Play http://bit.ly/HoeMoesEkWeetGooglePlay

Woorde & Musiek: Joe Foster & Johan C Venter
Arranged, Produced & Mixed by: Joe Foster
Acoustic Guitar: Ruan Graaff
Piano, Keys, Synths and Other Programming: Joe Foster
Video Directed and Edited by: Joe Foster and Johan C Venter
(c) Copyright 2016 Recycle Records
(p) Publishing Coleske Artists

HOE MOES EK WEET:

Ek weet dit, ons het niks meer ons het alles op die ou end probeer. Ek weet ek was dom om te leen dit wat ek eintlik vir jou moes gee.

Hoe moes ek weet, hoe moes ek weet, dat ek ’n hart gaan breek. Hoe moes ek weet hoe moes ek weet. (2)

Ek weet dit, ek was verkeerd dit was seer maar ons kon tog daaruit leer. Ek laat gaan, sal nooit verstaan hoe om alles nou te interpreteer.

Hoe moes ek weet, hoe moes ek weet, dat ek ’n hart gaan breek. Hoe moes ek weet hoe moes ek weet. (2)

Instrumental

Ek weet dit, ons het niks meer ons het alles op die ou end probeer.

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS