Featured

Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie 2012: LIED9 - Is Dit Nie Te Laat Nie? Deur Gerhard & Helenè

315 Views
Published
Barney Lategan se "Nie te laat nie"soos deur Gerhard Steyn en Helenè Bester vertolk. Huisgenoot-Liedjieskryf 2012 aangebied deur Virseker: Is hierdie jou gunsteling? Stem en wen groot pryse, onder meer 'n vakansie na Mauritius. SMS LIED9 gevolg deur jou naam en van na 32113 voor 9 Julie. Elke SMS kos R1. 'n Maksimum van 20 stemme per selnommer word aanvaar. Meer inligting in die Huisgenoot van 14 Junie 2012! Met trots aangebied deur Virseker - http://www.virseker.co.za/?VDN=16799
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, www.facebook.com/huisgenoot en www.twitter.com/huisgenoot
Category
Gerhard Steyn
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment