HULLE (BalconyTV)

262 Views
Published
'Like' us on Facebook - http://on.fb.me/mhECp2
Follow us on Twitter - http://bit.ly/tGop1y
Visit us on www.Balconytv.com

Like us on https://www.facebook.com/balconytvJohannesburg
PRESENTED BY JULIAN
Brought to you in association with
SSTREAMM Mobile (http://www.sstreamm.mobi),
MusicMate (http://www.musicmate.co.za)
Produced by SSTREAMM Productions

HULLE (About Hulle in Afrikaans)

Afrikaans Duet
Biography
Johan en Wilmare sing al saam van 2003 af, toe HULLE gevra was om net 'n casual optrede te doen in Walvisbaai. HULLE het vinnig agter gekom dat dit iets baie spesiaals was, en het uiteindelik in 2011 besluit om die volgende stap te neem. Johan, skrywer en vervaardiger van top kunstenaars soos Kurt Darren, Nicholis Louw, Ray Dylan, Laurika Raugh, Andriette Norman en so voorts, het saam met SONYmusic hulle Afrikanse afdeling, NOSTALGIEmusiek, begin, en sommer gou geweet dat HULLE die perfekte manier sou wees om die maatskappy te laat uitstaan.
Wilmare, is al vir jare in die vermaaksbedryf, en van toere saam met Andre Schwartz en Elsabe Zietsman, tot betrokkenheid by die produksie van Survivor en menigte advertensies, het sy 'n groter kennis van die industrie as meeste van die mees gesoute name.
Met oorspronklike musiek, vars idees, en REGTE talent, is HULLE verseker om nie net nog 'n Afrikanse produk te wees nie, maar 'n belangrike stap in die groei van Afrikanse musiek tot die volledige potentiaal wat dit het.
Description
Afrikaanse musiek op sy beste, deur hierdié oorspronklike duet. Hulle skryf alles self, neem dit alles self op, en doen alles op HULLE manier.
Band Interests
Skryf, produce, opneem, sing
Category
Andriette
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment