Welcome
Login / Register

Joe Foster - In die Reën Vir Jou

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Joe Foster
140 Views

Description

Woorde & Musiek Joe Foster & Ewald Coleske
Lead Actress: Simoné Nortmann
Produced & Directed by Gerhard van Rooyen
(P) 2016 Coleske Artists (C) 2016 Recycle Records

Vanaf Hartklank Album, Joe Foster se Ghoema wen vir Manlike Pop Album van Die Jaar.

Anthrop Architects – www.anthrop.co.za.

IN DIE REËN VIR JOU

Ek moet sê, ek ken die beste deel van jou
en dis jou hart, wat jy ook daar buite vinnig toe kan bou.
Dis net sleg dat jy dit soms met my ook doen.
Dit frustreer my wat ek doen kan jou nie aanraak nie.

WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU.

Kan ek vra, dat jy ’n bietjie stil sal staan?
En net dink hoe groot jy jou hart vir ander oop kan maak.
As jy wil, sal ek dan ook dieselfde doen.
Want saam is ons steeds beter, beter as alleen.

WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU.

Niks sal ons liefde kan vervang nie.
Nie eers jou storms maak my bang nie.
Jy moet weet ek sal die hartseer vir jou dra.

WANT EK, EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
EN VRA JOU: SAL JY VIR ALTYD KAN ONTHOU?
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU
WANT ELKE WOORD EN NOOT EN MELODIE
MOET JY WEET GAAN NET OOR JOU.
EK STAAN IN DIE REËN VIR JOU.

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS