Welcome
Login / Register

Karen Zoid: Waar was jy?

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Karen Zoid
275 Views

Description

Huisgenoot vier op 20 Mei 2016 'n eeu in die tydskrifbedryf. Dit is die oudste, en die grootste, tydskrif in Suid-Afrika met 'n trotste geskiedenis propvol eerstes, enigstes en eksklusiewe stories. Huisgenoot is die hart- en tuisgenoot van derduisende families deur die dekades heen.

Met erkenning aan:
WAAR WAS JY - Karen Zoid
Ter viering van HUISGENOOT se 100ste verjaardag. Die liedjie is beskikbaar op iTunes.

Vervaardiger: Brainwave Productions
Regisseur: Carien Loubser
Kinematograaf: Amelia Henning
Kamera: Mari Geldenhuys
Redigeerders: Marilie Loubser & Cecilia M Scholtz
Dromme: Tim Rankin
Kitaar: Henry Steel
Baskitaar: Schalk van der Merwe
Klavier: Adriaan Brand
Gemeng deur Theo Crous

Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot

Tags: waar was jy

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS