Welcome
Login / Register

Kurt Darren - No More Boleros

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Kurt Darren
285 Views

Description

Kurt Darren is 'n bekende Suid Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en TV-aanbieder.
Darren se debuutalbum, For Your Precious Love, is in 1995 vrygestel.
In 2002 maak hy sy deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf met sy album Meisie Meisie.
Kurt Darren se musiek kan ook in Nederland gehoor word, maar word meestal deur ander kunstenaars gesing.
Sy liedjies, "Staan Op" en "Meisie Meisie" is voorbeelde hiervan.
In 2010 ontvang Darren twee SAMA-toekennings vir beste verkopers in die afdelings "true tone"-aflaaideuntjie vir Kaptein en vollengte-aflaaideuntjie vir Af en Af.
Hy was vanaf 2006 tot 2011 die aanbieder van die gewilde TV-program Jukebox wat op kykNET en verskeie radiostasies gebeeldsend word.
http://www.kurtdarren.co.za/

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS