Welcome
Login / Register

Les Javan En Karen Zoid - Met Jou Aan My Sy

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Karen Zoid
70 Views

Description

Republiek van Zoid Adrika.

Les Javan - Die Dramareeks "Terug na Egipte" se musiekjuweel!

Les Javan is die musikant verantwoordelik vir die titelsnit van Vlug na Egipte en Terug na Egipte.

In 2010 is sy album Hiervandaan, waarop plaaswerkers saam met hom musiek maak, benoem vir ’n Sama-toekenning. Sy bekendste Afrikaanse liedjie is “Met jou aan my sy”, en word allerweë beskou as ’n volkskat.

Karen Zoid en Leslie Javan se “Met jou aan my sy” is op iTunes beskikbaar (vir Apple- én Android-gebruikers). Laai dit nóú af: bit.ly/22NuN3A

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS