Featured

Lucas Maree en Jaco van der Merwe - Miljoen

531 Views
Published
Jaco van der Merwe het 'n kletsrympie of twee gevoeg tot die legendariese lied van Lukas Maree, Ek sou kon doen met 'n miljoen. Daar word nuwe lewe in die 'volksbesit' liedjie geblaas, maar die Lukas Maree essence bly steeds aan die lied vaskleef.
Category
Lucas Maree
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment