Welcome
Login / Register

Nádine - Dankie liewe ouma

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Nadine
502 Views

Description

Nádine is 'n Suid-Afrikaanse sangeres.
Van haar treffers sluit in: Kaapse Draai en As jy wonder.

In 2010 maak sy opslae deur die World Peace Song Festival sangkompitisie met haar liedjie This Time I Know It's For Real te wen.
Nádine het Coldplay en Ladyhawke (van Nieu-Seeland) se tjank afgetrap.
Dis so 'n eer om te weet dat hierdie liedjie soveel mense aangeraak het, veral as jy dink uit hoeveel lande die beoordelaars kom," het Nádine gesê.
Die World Peace Song Festival vind jaarliks sedert 1996 plaas en word deur die OGAE (Organisation Générale des Amateurs de l' Eurovision) aangebied. Lande van regoor die wêreld stuur hul liedjies in vir hierdie kompetisie.
Dit maak haar die eerste Suid-Afrikaner ooit om die kompetisie in te palm.
Nádine se bestuurder in België, Hugo Foets, het gesê hierdie toekenning laat val weer eens die kollig op Nádine, 'n sangeres wat hy glo 'n superster-in-wording is. Iemand met 'n wêreldklas-stem.
http://www.nadine.net/

Dankie liewe ouma, vir die liefde elke dag.
Dankie liewe ouma, vir die sonskyn in die lag.
Dankie liewe ouma, u is altyd vir my daar.
Dankie liewe ouma, elke dag die die hele jaar.
Dankie ouma.
Liewe ouma.
Vir die son en vir die Liefde.
Vir die omgee, elke dag.
Dankie ouma.
Liewe ouma.
Vir geduld en soveel liefde elke dag.
Dankie liewe ouma, jy verstaan my nog so goed.
Dankie liewe ouma, deur die swaarkry hou u moed.
Dankie liewe ouma, ek sal jou vir goed onthou.
Dankie liewe ouma, so geduldig, so getrou.
Dankie ouma.
Liewe ouma.
Vir die son en vir die Liefde.
Vir die omgee, elke dag.
Dankie ouma.
Liewe ouma.
Vir geduld en soveel liefde elke dag.
Liefste ouma,
Dankie dat jy altyd verstaan.
Dankie dat ouma als met soveel sorg en liefde doen.
As ek ver is, dan verlang ek.
Maar die tye wat ons saam deel, sal ek altyd goed onthou.
Dankie liewe ouma, vir die liefde elke dag.
Dankie liewe ouma, vir die sonskyn in die lag.
Dankie liewe ouma, u is altyd vir my daar.
Dankie liewe ouma, elke dag die die hele jaar.
Dankie ouma.
Liewe ouma.
Vir die son en vir die Liefde.
Vir die omgee, elke dag.
Dankie ouma.
Liewe ouma.
Vir geduld en soveel liefde elke dag.
Vir geduld en soveel liefde elke dag.
Vir geduld en soveel liefde elke dag.

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS