Pasella | Bok Van Blerk | Katryn Kruger | Peter De Villiers

302 Views
Published
Hierdie week op Pasella: Paul wou opvang rondom al die nuwe ontwikkeling in Bok van Blerk se lewe en het besluit saam potjie maak en visvang is net die ding. Cindy loer in by 'n fotosessie van die nuwe sensasie in internationale modelsirkels - Katryn Kruger en Peter de Villiers sit in ons Kitskuierstoel.

www.pasella.com
Category
Bok van Blerk
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment