Relay For Life Show Met Jakkie Louw, Malmesbury

289 Views
Published
Alles ten bate van Relay For Life, Malmesbury, het Jakkie Louw vir ons kom vermaak met sy liedjies van sy nuutste CD, Gemaak in SA. Kompleet met 'n multi-media skerm, goeie beligting en klank, was die aand 'n groot sukses. Dankie Jakkie Louw vir jou betrokkenheid by RFL.
Skole wat saam met Jakkie opgetree het: St Thomas Primary en die Christelike Privaatskool Malmesbury
(beeldmateriaal verskaf deur Tracey Derrick en verwerk deur Yolande Vorster)
Category
Jakkie Louw
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment