Welcome
Login / Register

Republiek Van Zoid-Afrika: Carike Keuzenkamp En Karen Zoid - Byeboerwa

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Karen Zoid
145 Views

Description

Carike Keuzenkamp word as die ware dame op die Afrikaanse musiekfront bestempel. Haar loopbaan in die vermaakheidswêreld sluit in 'n fliek (Die Professor en die Prikkelpop), die reuse-treffer Timothy, TV-kinderprogramme soos Die Kraaines en verskeie CD en DVD-produksies vir kinders. 3 Maart is ook haar verjaarsdag. Klavierbegeleiding word deur Pedro Kruger gedoen.
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS