Featured

SARIE TV By KKNK - Videoblog Dag 3.m4v

403 Views
Published
Dis dag 3 by die AbsaKKNK en SARIE se stalletjie bly baie besig! Dankie vir almal wat al kom inloer het. Vandag het Arno Jordaan kom kuier en ons was ook saam met Jak de Priester by die Towerfluit-straatkindprojek op Oudtshoorn.
Category
Arno Jordaan
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment