Welcome
Login / Register

Steve Hofmeyr - Laaste Lag

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Steve Hofmeyer
68 Views

Description

Steve Hofmeyr is 'n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur.
Steve Hofmeyr se musiekloopbaan het reeds vroeg in sy lewe begin: hy het as jong seun in die kerkkoor gesing en reeds op 11-jarige ouderdom begin om musiek te skryf.
In 1997 tree hy tot die internasionale musiekarena toe met die duet You Don't Bring Me Flowers wat hy saam met die Belgiese superster Dana Winner vir sy album True to You opgeneem het.
Hierdie snit is ook in Vlaams opgeneem en het die nommertwee-posisie in die Belgiese "Top 100" behaal.
Alle kaartjies vir Dana en Steve se gesamentlike optredes op die verhoog in België en Suid-Afrika was uitverkoop.
Een van Steve se eie liedjies was ook 'n treffer vir Dana in Europa.
Steve Hofmeyr het in 2001 deur Suid-Afrika getoer met Beautiful Noise wat die lewe en musiek van Neil Diamond uitbeeld.
Hy het in dié jaar ook sy DVD met dieselfde titel uitgereik.
Die toer was 'n groot sukses met 224 konserte waarvan alle kaartjies uitverkoop was.
Van die liedjies wat Hofmeyr self geskryf het, is 150 reeds deur Suid-Afrikaanse en internasionale kunstenaars opgeneem.
http://stevehofmeyr.co.za/website/

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS