Welcome
Login / Register

#topstories – Solidariteit En Chris Chameleon Oor ‘Afrikaner-federalisme’ | Afrikaans Op TV

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Chris Chameleon
85 Views

Description

Solidariteit se Flip Buys verduidelik presies wat word bedoel met die “gebiedsgebonde selfstandigheid” wat ná Dinsdag se ​krisisberaad ondersoek word en Chris Chameleon sê hoekom hy hulle ondersteun.

​Hlaudi Motsoeneng, SAUK-bedryfshoof, erken dat hy verkeerd was oor Afrikaanse nuus en dat hy nie weer dieselfde fout sal maak nie.

Soweto se inwoners wys só dat hulle moeg is vir Eskom.

’n Papegaaikuiken het ’n Brasiliaanse dieretuin opgewonde oor die toekoms van dié bedreigde spesie.

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS

Contact Exousia Consultants for software development.