Welcome
Login / Register

Willem Botha Gesels Met Andriëtte Norman

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Andriette
117 Views

Description

Die pragtige Andriëtte Norman het met Willem Botha by die Absa KKNK gesels net na haar optrede. Hulle het gesels oor Andriëtte se loopbaan van toeka tot nou, die dae van Idols SA, haar vele goue statusse, asook hoe die fees ‘n belangrike rol in haar loopbaan speel. Sy het ook lekker die vinnige-vyf-vrae van Willem beantwoord.

As Andriëtte nie op die pad is nie, geniet sy gewoonlik `n heerlike rysslaai. Sy was by vanjaar se AbsaKKNK en het met Willem Botha gesels oor haar loopbaan en genoem dat hierdie dis een van haar gunstelinge is met SpekkoRice rys

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS