Featured

Woordfees Pops 2016 - Bespreek Nou!

315 Views
Published
Moenie die US Woordfees se heel eerste Simfoniese Pops-konsert by Coetzenburg in Stellenbosch misloop nie. Kom luister met sonsondergang na Suid-Afrikaanse populere legendes en klassieke bekendes onder die somer se sterretapyt, onder musikale leiding van Janine Neethling.

Word betower met skouspelagtige beligting en musiek deur van ons grootste sterre: Laurika Racuh, Elvis Blue, Andriette Norman, Gloria Bosman, Elvis Blue, Brandon October, Joshua na die Reen, Louis Loock, Minet du Toit-Pearce en Magdalene Minnaar.

Met die Kaapse Jeug Filharmonie en die Tygerbergse Kinderkoor.

#onsikone #wfpops #bly

http://online.computicket.com/web/event/woordfees_pops/980057625

Aangebied deur die US Woordfees en Biblioteek Produksies.

©2016 biblioteek produksies
Category
Andriette
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment