’Cops jok oor skietery’

7 Views
Published
’N MAN van Eerste­rivier wat glo deur ’n polisieman geskiet is en sy vriend in dieselfde skietery verloor het, is omgekrap dat die cop steeds nie aangekeer is nie.

Kierhaan Ackerman (36), ’n pa van drie minderjarige kinders, sê die polisieman het vir sy kollegas gelieg oor wat op die aand van 6 Desember gebeur het.
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment