Sipho-G - Ek Weet Nie Meer Nie ▪Lyric Video▪

7 Views
Published
The Lyric of Ek Weet Nie Meer Nie
by *Sipho-G*

** Follow Sipho-G **
- Facebook: Sipho-G & Lil Dieds
https://www.facebook.com/Sipho-G-Lil-Dieds-1439144409672280
- Youtube: Gerswin Lottering / S.I Records
https://www.youtube.com/channel/UCAlfgfdF7jmJRyLRKDSat3w
https://www.youtube.com/channel/UC4DEsj20YtFp4AnFniZi8pg
(Don't Forget to SUBCRIBE to the channel)

** Follow J&D Entertainment **
- Facebook: J&D Entertainment
https://www.facebook.com/JD-Entertainment-191341711620811
- Youtube: J&D Entertainment
https://www.youtube.com/channel/UC5Wpt1lk0aQ0-Otx4mRApFQ
(Don't Forget to SUBCRIBE to My Channel)

#SiphoG #EkWeetNieMeerNie #JDEntertainment

--- [ LYRICS ] ---

(Chorus)
Ek wil net weet
Of jy nog iets voel vir my
Want ek weet nie meer nie
Ek weet nie meer nie
Hoe jy oor my voel nie

(Vers 1)
Ons het te veel goed nou net weggesteek
En nie gese hoe ons eintlik voel nie
Van liefde raak iets wat ons twee nie eintlik meer aan glo nie
Jy se jys lief vir my Ek weet nie of ek dit moet glo nie
Daii selfde liefde Is iets wat ek nie meer wil hoor nie
Ons stry meer as wat ons liefde wys
Baklei meer En nou soek jy vir space Ek gee jou space
En elke keer as ek aan jou dink dan soek ek jou net naby my
Ek weet nie wat ek soek nie (damn) Ek soek jou naby my
Ek hoop jy hoor die seer in my stem Ek mis vir jou
As ek ons pic's kyk dan sien ek net ek pas by jou
My feelings is gemixed
En daii's iets wat ekke nie verstaan nie
Jy praat so lekka met my brusse Mah nie met my nie
En naii my babe ek is nie happy nie
Ek try my bes Mah jy sien nie my beste nie
En liefde is iets wat ek nie met nxa nie
Mah (damnit) liefde vra nie

(Chorus)
Ek wil net weet
Of jy nog iets voel vir my
Want ek weet nie meer nie
Ek weet nie meer nie
Hoe jy oor my voel nie

(Vers 2)
Se my wat het van ons beloftes geraak
Die dag toe ons beloftes gemaak het
En nie geweet dit sou seermaak
Jy het my family se harte gesteel
Hulle het gedink jy is die een viir my
Wat van haii tyd wat jy met my Mammie gespend het
Mah min te wete dat jy heeltyd aan haar kind pretend het
Kyk na my hart En sien dis wat liefde gemaak het
En (damnit) Naii ek haat dit

(Chorus)
Ek wil net weet
Of jy nog iets voel vir my
Want ek weet nie meer nie
Ek weet nie meer nie
Hoe jy oor my voel nie

(Vers 3)
Ek maak liefde, sit en praat met dit
Kan jy sien wat jy doen aan my
Jy's die rede hoekom trane in my oe bly
Jy is supposed om mense happy te maak
Jy is supposed om daar waar seer is om heel te maak
But ek verstaan nie meer vir jou nie
En ek soek jou ook nie meer in my hart nie
Daar was 'n tyd, wat ek geglo het in jou
Mah now a days eindig verhoudings deur te se, dat ek is lief vir jou

(Chorus)
Ek wil net weet
Of jy nog iets voel vir my
Want ek weet nie meer nie
Ek weet nie meer nie
Hoe jy oor my voel nie

Ek wil net weet Is jy nog lief vir my

---- [ END ] ----

The Lyric Video of Ek Weet Nie Meer Nie
by Sipho-G...
Created by J&D Entertainment
(The Best Just For You)

Music Rights of Ek Weet Nie Meer Nie
Belongs To Sipho-G

*** JustTheBestForYou ***
*** BestAfrikaanseLyrics ***
*** LocalGivedTalentArtists ***
*** SupportingLocalArtists ***

Requests for Lyrical Videos
(Only Local Afrikaanse Artists)
( LEAVE A COMMENT)

If any Artists/Musican wants me to MAKE Lyrical Videos of their content
Can Send Me an Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
Can Send Me a Message on Facebook:
J&D Entertainment

IMPORTANT NOTE !!!!
○ All of My Videos are for promotional purposes
○ No Copy Righted intended
○ If any Artists/Musican wants me to remove their content from my channel:
Please Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
○ It will be taken down ASAP!!!

Don't Forget to SUBCRIBE!!!
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment