Sipho-G - Jy Laat My Ontseker Voel ▪Lyric Video▪

13 Views
Published
The Lyric of Jy Laat My Ontseker Voel
by *Sipho-G*

** Follow Sipho-G **
- Facebook: Sipho-G & Lil Dieds
https://www.facebook.com/Sipho-G-Lil-Dieds-1439144409672280
- Youtube: Gerswin Lottering / S.I Records
https://www.youtube.com/channel/UCAlfgfdF7jmJRyLRKDSat3w
https://www.youtube.com/channel/UC4DEsj20YtFp4AnFniZi8pg
(Don't Forget to SUBCRIBE to the channel)

** Follow J&D Entertainment **
- Facebook: J&D Entertainment
https://www.facebook.com/JD-Entertainment-191341711620811
- Youtube: J&D Entertainment
https://www.youtube.com/channel/UC5Wpt1lk0aQ0-Otx4mRApFQ
(Don't Forget to SUBCRIBE to My Channel)

#SiphoG #JyLaatMyOntsekerVoel #JDEntertainment

--- [ LYRICS ] ---

(Chorus)
Se vir my
As jy dieper in my oe kyk
Wat sien jy in my

(Vers 1)
Ek wou my mind ook mah net skoon kry
Is jy my girl wat op 'n ander bra
se foon voor op bly
Eks mah net curious en nie eintlik jelous nie
Nooit geweet dat hierdie shit
saam met my sal happen nie
Jy moenie voel dat jy maakie
vir my happy nie
Mah soms soek elke guy mah
net 'n antwoord en nie 'n stry nie
Jys nie dieselfde nie en lately
as jy byjou brasse is
Laat jy hulle lieg en se dat
Jy is nie by hulle nie
Ek sou verstaan as jy se
Jy het nie tyd vir my nie
Mah jy doen nie eers dit nie
Jy kan my netie vermy nie
Wat Is liefde as jy dit nie bewys nie
Jys online mah jy reply nie eers vir my nie
Ek sit en kyk en suddenly change jou p.p
Daii feeling van feeling empty
WTF het jy nie feelings nie
Jy kan mah voel wat jy voel
en ek voel wat ek voel
Mah moenie trug kom en se ekke het gechange nie

(Chorus)
Se vir my
As jy dieper in my oe kyk
Wat sien jy in my
Sal jy staan by my
Jy laat my ontseker voel my baby
Voel jy nog iets vir my
Want ek voel iets vir jou

(Vers 2)
(jah uh) Ek wil net weet wat gaan
aan in ons verhouding
Toe ek dieselfde doen
Toe moet ek hoor dat ek het houdings
Wie's haii bra Toe moet
ek hoor dat julle close is
Soe close dat ek op elke movement fokus
Ek wens ek kon se jy moet
aan gaan met jou lewe
Eks te bang om dit te se
Maybe kon dar iets gebeur het
Mah jy soek 'n guy wat jou beter
as ek jou kon getreat het
As jy vir hom kry
Weet net dat jy my fokken hart gebreek het
Enn jy het nog die nerve om te se
dat jy Is nog lief vir my
Se iets wat jy mean
Moenie se dat jy is lief vir my
Jy sien ek worrie nie
Hoekom post jy pics van ek en jy
Kyk ons pictures reg en vra jouself
wat sien jy nog in my
Delete al daii shit want daar is nie
meer 'n ek en jy
Wat is 'n verhouding sonder
feelings tussen ek en jy
Bly weg van my


(Chorus)
Se vir my
As jy dieper in my oe kyk
Wat sien jy in my
Sal jy staan by my
Jy laat my ontseker voel my baby
Voel jy nog iets vir my
Want ek voel iets vir jou

(Vers 3)
Vra jouself wat jy vir my voel
Verstaan jy daii gevoel
Dink jy ek voel alles wat jy voel
Dis versekerlik nie liefde nie
Kan jy sien wat maak dit wat jy voel
Hoe laat dit mense rond om jou voel
Vra jouself hoe moet jy nou voel
Na nou fok daii gevoel

(Chorus)
Se vir my
As jy dieper in my oe kyk
Wat sien jy in my
Sal jy staan by my
Jy laat my ontseker voel my baby
Voel jy nog iets vir my
Want ek voel iets vir jou

---- [ END ] ----

The Lyric Video of Jy Laat My Ontseker Voel by Sipho-G...
Created by J&D Entertainment
(The Best Just For You)

Music Rights of Jy Laat My Ontseker Voel
Belongs To Sipho-G

*** JustTheBestForYou ***
*** BestAfrikaanseLyrics ***
*** LocalGivedTalentArtists ***
*** SupportingLocalArtists ***

Requests for Lyrical Videos
(Only Local Afrikaanse Artists)
( LEAVE A COMMENT)

If any Artists/Musican wants me to MAKE Lyrical Videos of their content
Can Send Me an Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
Can Send Me a Message on Facebook:
J&D Entertainment

IMPORTANT NOTE !!!!
○ All of My Videos are for promotional purposes
○ No Copy Righted intended
○ If any Artists/Musican wants me to remove their content from my channel:
Please Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
○ It will be taken down ASAP!!!

Don't Forget to SUBCRIBE!!!
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment