Stoute feat Sipho-G - Laaste Woorde ▪Lyric Video▪

6 Views
Published
The Lyric of Niks Laaste Woorde
by *Stoute ft Sipho-G*

** Follow Sipho-G **
- Facebook: Sipho-G & Lil Dieds
https://www.facebook.com/Sipho-G-Lil-Dieds-1439144409672280
- Youtube: Gerswin Lottering / S.I Records
https://www.youtube.com/channel/UCAlfgfdF7jmJRyLRKDSat3w
https://www.youtube.com/channel/UC4DEsj20YtFp4AnFniZi8pg
(Don't Forget to SUBCRIBE to the channel)

** Follow J&D Entertainment **
- Facebook: J&D Entertainment
https://www.facebook.com/JD-Entertainment-191341711620811
- Youtube: J&D Entertainment
https://www.youtube.com/channel/UC5Wpt1lk0aQ0-Otx4mRApFQ
(Don't Forget to SUBCRIBE to My Channel)

#SiphoG #Stoute #LaasteWoorde #JDEntertainment

--- [ LYRICS ] ---

(Vers 1) - Stoute
Sopas my pen neer gesit Hier kry ek nou die nuus
Ek sien my bra se gesig Ek sien die struggle man
'n Vraagteken op sy face Want hoekom Viki man
En elke leerder in haii klas wonder dieselfde man
'n Jong laaitie wat se lewe nog soe voor hom le
Mah niemand het verwag dat hy nou in 'n graaf moet le
'n Skaduwee het gesak oor die Simson gesig
Die Here het besluit dis tyd om julle bymekaar te bring
Die Here maak 'n belofte dat hy kom haal wat sy'ne is
Soe ons moet weet dat (...) by hom is
Trane wat val van leerders wat hom klaar mis
En nou ons harte wat uitmekaar is
Hoekom en waarom is die vrae wat nou gevra word
Mah antwoorde wat skaars is want is goed wat deur die wound slaan
Liewe Vader ek vra dat Jesus help daar
Liewe Vader ek vra hou hulle bymekaar

(Chorus) - Sipho-G
Jy is nou weg bra Ons almal mis jou
Ek hoop jys safe bra Bo by ons Vader
Jou mammie se dat sy mis jou
Jou daddy se dat hy mis jou
Jou hele family mis jou En jou bra ek mis jou

(Vers 2) - Stoute
Nou die vraag is Is die 'n wake-up call
Nou as dit is Wil ek nie he jy moet ant en luister
En jy moet jou lewe change
F.. laat my net toe om die te vra
As jy my Granny sien Se my bru ekke mis vir haar
But any way hiers nog 'n graaf wat oop staan
En nou 'n bed in 'n huisgesin wat leeg staan
Ek weet die dood is iets wat ons nie kan van weg bly nie
Mah Liewe Vader moet jou kinders dan soe seerkry
Gebedde gaan gestuur word En hy gaan gemis word
Sy vriende gaan nog vra soe wat sou hy gese het
En sy fam sal op Krismis vra Wat wou hy gehe dit
Aan die Van Wyk en Simsons gesins my condolences
Ek is hier deur Ek ek weet hoe dit voel
But vee die trane af Ons Liewe Vader weet wat hy doen

(Chorus) - Sipho-G
Jy is nou weg bra Ons almal mis jou
Ek hoop jys safe bra Bo by ons Vader
Jou mammie se dat sy mis jou
Jou daddy se dat hy mis jou
Jou hele family mis jou En jou bra ek mis jou

(Vers 3) - Sipho-G
Ek het als verwag Mah ek het nie dit verwag nie
Soe gehoop ek kan nog my bra se smile verlaas sien
Ek sien jou ouers smile mah dis nie meer dieselfde nie
V... jou mense mis jou Ek kan sien iets is nie dieselfde nie
Miskien het als te gou gebeur
Ek kan nie glo dat dit jou tyd was
God het jou weggevat en Jou ma se hart is leeg gelaat
My trane val Hoe kan ek glo dat als is wel gedan
Mah soos die dae aan gaan Weet ek jou memories sal by jou mammie staan
Ek weet ek was nie daar vir jou nie
Ek sal nooit van jou vergeet nie
Ek is net bly dat ek en jy nie kwaad uitmekaar moes gaan nie
My bru ek mis jou En damnit ek is eerlik
Daar waar die Here vat Sal hy weer iets kom neer sit
Victor Simson my bru mag jy in vrede rus
Jys nou by ons
Vader daar bo in die hemel in
Jy was my bra
Mah nou is jy 'n herinnering
Jy los 'n plek missing binne in jou vriende kring

(Chorus) - Sipho-G
Jy is nou weg bra Ons almal mis jou
Ek hoop jys safe bra Bo by ons Vader
Jou mammie se dat sy mis jou
Jou daddy se dat hy mis jou
Jou hele family mis jou
En jou bra ek mis jou

---- [ END ] ----

The Lyric Video of Laaste Woorde
by Stoute ft Sipho-G...
Created by J&D Entertainment
(The Best Just For You)

Music Rights of Laatse Woorde
Belongs To Stoute ft Sipho-G

*** JustTheBestForYou ***
*** BestAfrikaanseLyrics ***
*** LocalGivedTalentArtists ***
*** SupportingLocalArtists ***

Requests for Lyrical Videos
(Only Local Afrikaanse Artists)
( LEAVE A COMMENT)

If any Artists/Musican wants me to MAKE Lyrical Videos of their content
Can Send Me an Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
Can Send Me a Message on Facebook:
J&D Entertainment

IMPORTANT NOTE !!!!
○ All of My Videos are for promotional purposes
○ No Copy Righted intended
○ If any Artists/Musican wants me to remove their content from my channel:
Please Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
○ It will be taken down ASAP!!!

Don't Forget to SUBCRIBE!!!
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment