Welcome
Login / Register

Vetkoek Paleis Seisoen 1


  • 26:06 Vetkoekpaleis, Episode 7

    Vetkoekpaleis, Episode 7

    by Admin Added 78 Views / 0 Likes

    Episode 7: Die wulpse konsultant Frikkadel besef dat besigheid glad nie so maklik is nie. Om te kyk hoe hy besigheid kan bevorder nader hy 'n konsultant. Dit...

    Featured
  • 26:02 Vetkoekpaleis, Episode 12

    Vetkoekpaleis, Episode 12

    by Admin Added 77 Views / 0 Likes

    Episode 12: die tweede prys Daar is groot pandemonium op Nigel wanneer Tiger nie die rugbykaartjies vir die Springbokke teen die All Black se toets gekry het...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis, Episode 10

    Vetkoekpaleis, Episode 10

    by Admin Added 69 Views / 0 Likes

    Episode 10: Poppie kry stilstuipe Frikkadel moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly, Poppie gaan vroeg huistoe omdat sy siek voel. Boeboe is o...

    Featured
  • 26:02 Vetkoekpaleis, Episode 13

    Vetkoekpaleis, Episode 13

    by Admin Added 79 Views / 0 Likes

    Episode 13: Poppie is oppad, Poppie se werk stuur haar op 'n kursus na Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bu...

    Featured
  • 26:02 Vetkoekpaleis, Episode 11

    Vetkoekpaleis, Episode 11

    by Admin Added 67 Views / 0 Likes

    Episode 11: Bibi en die stywe lywe, Worsie is oortuig dat Boeboe 'n dubbele lewe lei, wanneer hy haar foto in 'n tydskrif sien. Boeboe ontken dat sy ooit so ...

    Featured
  • 26:00 Vetkoekpaleis, Episode 8

    Vetkoekpaleis, Episode 8

    by Admin Added 85 Views / 0 Likes

    Episode 8: Worsie word 'n wors, Daar is chaos by die Vetkoekpaleis wanneer Worsie vrouens ontdek. Frikkadel en Boeboe kan glad nie met hom praat nie en sy ma...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis, Episode 2

    Vetkoekpaleis, Episode 2

    by Admin Added 98 Views / 0 Likes

    Episode 2: Koop of omkoopDie Vetkoekpaleis maak oop vir besigheid en Frikkadel beleef die probleme wat daarmee gepaard gaan. Hy word deur 'n "gesondheidsinsp...

    Featured
  • 26:56 Vetkoekpaleis, Episode 4

    Vetkoekpaleis, Episode 4

    by Admin Added 80 Views / 0 Likes

    Episode 4: Poppie s'n Besigheid is traag en Frikkadel en sy mense vind uit dat Spiros 'n belly-dancer gehuur het om besigheid te bevorder. Frikkadel besluit ...

    Featured
  • 26:03 Vetkoekpaleis, Episode 3

    Vetkoekpaleis, Episode 3

    by Admin Added 109 Views / 0 Likes

    Episode 3: For you ... Verniet Boeboe is vir 'n week af om eksamen by die Poly-Anne School of Beauty te gaan skryf. Haar niggie, Sue-Ellen, help uit in haar ...

    Featured
  • 26:36 Vetkoekpaleis, Episode 5

    Vetkoekpaleis, Episode 5

    by Admin Added 71 Views / 0 Likes

    Episode 5: Die mechanic, die bakkie, die trein en die koei, Frikkadel se probleme begin wanneer hy sy bakkie laat diens. Eers skryf hulle sy bakkie af en dan...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis, Episode 9

    Vetkoekpaleis, Episode 9

    by Admin Added 74 Views / 0 Likes

    Episode 9: Lulu en Loftus Boeboe doen 'n besering op en moet vir 'n week in traksie lê. Frikkadel moet iemand kry om uit te help want hy wil na 'n baie belan...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis, Episode 6

    Vetkoekpaleis, Episode 6

    by Admin Added 82 Views / 0 Likes

    Episode 6: Sakeman, sakeplan Frikkadel reel met die Sun City busbestuurder dat hulle by Eugene se curio-winkel sal stop sodat die toeriste kan curios koop, b...

    Featured
RSS