Welcome
Login / Register

Vetkoek Paleis Seisoen 2


  • 26:02 Vetkoekpaleis,  Episode 12

    Vetkoekpaleis, Episode 12

    by Admin Added 279 Views / 0 Likes

    Verbode Vrugte: Ella gaan maak ongenooid Worsie se woonstel skoon en gooi sy teddiebeer uit. Dit veroorsaak dat Frik vir Ella uit die winkel jaag. Ella vra d...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis,  Episode 9

    Vetkoekpaleis, Episode 9

    by Admin Added 370 Views / 0 Likes

    'n Nuwe vennoot: Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet in die Vetkoekpaleis kom help. Mnr. Louw, die skoolhoof, bied Frik 'n ...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis,  Episode 11

    Vetkoekpaleis, Episode 11

    by Admin Added 366 Views / 0 Likes

    Die toeriste-inval: Sherridon word gekies om 'n valskermkursus te doen vir sy werk en Pelvic wil Boeboe op sy CD se omslag laat pryk as 'n rooi sebra. Tannie...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis,  Episode 8

    Vetkoekpaleis, Episode 8

    by Admin Added 707 Views / 0 Likes

    Wat is 'n Moeder?: Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tasse in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op 'n ...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis, S2,  Episode 4

    Vetkoekpaleis, S2, Episode 4

    by Admin Added 415 Views / 0 Likes

    Ella se Tog: Ella en Apie kry huweliksprobleme en sy trek by Frikkadel en Poppie in. Boeboe kry ook moeilikheid wanneer Spiros se dogter uitvind van haar ver...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis,  Episode 6

    Vetkoekpaleis, Episode 6

    by Admin Added 389 Views / 0 Likes

    Die cherrie is Koekie: Sue-Ellen ontstel vir Worsie. Worsie besluit om nie Frik se geld op die perde te verwed nie maar om dit eerder vir 'n ander doel te ge...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis,  Episode 7

    Vetkoekpaleis, Episode 7

    by Admin Added 386 Views / 0 Likes

    Soos 'n merry-go-round: Dit gaan goed met Worsie en sy meisie totdat hy 'n brief van 'n prokureur kry. Die Vetkoekpaleis verwag 'n besoek van 'n joernalis. D...

    Featured
  • 26:03 Vetkoekpaleis, S2,  Episode 13

    Vetkoekpaleis, S2, Episode 13

    by Admin Added 365 Views / 0 Likes

    Die peroxide-tert: Sherridon kry sy "parabat badge" en Frik begaan 'n foutjie met Ruben se melk. Pelvic word in die bad betrap met Tiffany. Sy probeer ook vi...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis,  Episode 3

    Vetkoekpaleis, Episode 3

    by Admin Added 252 Views / 0 Likes

    Die lewe is 'n video: Spiros begin ook vetkoeke maak en Frikkadel besef hy sal iets moet doen om die Vetkoekpaleis meer gewild te maak. Worsie wil bittergraa...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis,  Episode 5

    Vetkoekpaleis, Episode 5

    by Admin Added 300 Views / 0 Likes

    Die Kaartjie: Sherridon word bevorder tot Zero Ses. Poppie sleep vir Frikkadel na 'n opvopedkundige filmvertonimng toe. Die hare waai wanneer Poppie "Randy M...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis,  Episode 2

    Vetkoekpaleis, Episode 2

    by Admin Added 328 Views / 0 Likes

    Frikkadel's Choice: Frikkadel wil bitter graag die Blou Bulle se wedstryd bywoon maar Poppie wil eerder die naweek weggaan. Wanneer die bank beroof word terw...

    Featured
  • 26:01 Vetkoekpaleis, S2,  Episode 10

    Vetkoekpaleis, S2, Episode 10

    by Admin Added 899 Views / 1 Likes

    Dis 'n Laaitie!: Worsie vertel vir Frik dat hy alles van sy geboorte kan onthou.... Ella nooi die gemeente se dames vir ontbyt in die Vetkoekpaleis maar Frik...

    Featured
RSS

Contact Exousia Consultants for software development.