Afrikaanse Volksverhale

Dit is nie altyd maklik om tussen mites en volksverhale te onderskei nie. Nóg mites nóg volksverhale het 'n herkenbare outeur en albei kom in verskillende weergawes voor. Mites is die verhale waarin mense probeer om verklarings te vind vir die oorsprong van die wêreld en ander onbegryplike verskynsels. Daar is gewoonlik 'n bonatuurlike element of godheid betrokke.

Volksverhale, daarenteen, is die produk van landbougemeenskappe en het te doen met sosiale konflik en probleme, terwyl mites kosmiese probleme aanroer. 'n Volksverhaal dra ook gewoonlik 'n boodskap vir die samelewing.

Is jy eintlik opsoek na Afrikaanse kinder boeke? Kliek hier.

Sorry, no articles here.

Latest Articles

Most Popular

  • Antjie Somers
    Antjie Somers
    Antjie Somersis 'nSuid-Afrikaanselegende van 'n man wat bedags teen die hange vanTafelbergwoon, maar hom snags as 'n vrou...
  • Wolraad Woltemade
    Wolraad Woltemade (gebore Woltemathe, na Woltemade verhollands) is in 1708 in Hesse-Schaumburg gebore. Sy naam verskyn vir die...
  • Die Vlieënde Hollander
    Die is 'n beroemde seelegende van die Kaap. Volgens oorlewering het kaptein Henderik van der Decken in die 17de eeu in 'n...
  • Racheltjie de Beer
    Die legende Volgens legende was Racheltjie deel van 'n trek van die Oranje-Vrystaat na die Suidoos-Transvaal. Tydens 'n...
  • Beskuit
    Beskuit
    Beskuit is iets waarmee 'n mens grootword en dis amper ondenkbaar dat daar nie orals in die wêreld beskuit is nie. Dit is...