Welcome
Login / Register

Chris Chameleon - Klassiek Chameleon

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Chris Chameleon
256 Views

Description

Chris Chameleon is 'n Suid-Afrikaanse musiekkunstenaar en akteur.
Hy het in 1989 begin optree toe hy die eerste Dalro- Nasionale Akteurskompetisie gewen het. In die volgende vyf jaar het hy in meer as 20 televisiereekse gespeel.
Hy was ook die hoofsanger van 'n musiekgroep met die naam Blue Chameleon, waarna hy Nederland toe is om daar vir 'n teatermaatskappy te werk.
In 1996 het hy na Suid-Afrika teruggekeer en twee jaar lank agter die skerms as assistentregisseur gewerk.
Aan die einde van 1997 het hy weer op die verhoog verskyn, as die voorman van die Monki punk-groep Boo!.
Die groep het baie gewild geword, sowel in Suid-Afrika as in Europa.
Na 800 vertonings in sewe jaar in sewentien lande het hulle egter ontbind.
In 2010 ontvang hy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste kontemporêre album (Afrikaans) vir Kyk Hoe Lyk Ons Nou.
http://www.chrischameleon.com/fr_home.cfmµ

CD: Chris Chameleon - Klassieke Chameleon
Ramkiekieliedjie
Here Comes The Night
Eerste Oogopslag
O Sole Mio
Sunrise Sunset
OOAA
Genade Van Die Liefde
Saved
Die Onverkrygbare
Droomland
Ek Vir Jou (met Lize Beekman)
Bitterbessie Dagbreek
Caruso
Laaste Baklei
Days Like This
Sterredank
Die Onse Vader

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS