Welcome
Login / Register

Joe Foster - Hoendervleis (Intiem) Oudio-Weergawe

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Joe Foster
111 Views

Description

Beskikbaar op die Hartklank (Deluxe/Spesiale Uitgawe) Album

Produced and Mixed by: Joe Foster
Mastered by: Paulo Azevedo
(C)&(P) Coleske Artists
Beskikbaar by: Musica, Groot Tunes en Die Hartklank Winkel
http://www.joefoster.co.za en http://www.hartklank.co.za

Background Photo Credits: http://anneclairebrun.com/couples/ as well as Shelby Jackson Lifestyle Photography.

LIRIEKE:
HOENDERVLEIS:
W&M: JOE FOSTER

Wat kan ek sê,
ek wil smelt as jy teen my kom lê,
en my toelaat om myself aan jou oor te gee.
Dit voel of ek dryf as jy
jou vingers saggies oor my vryf,
en daai soen oor my lyf ’n gevaarlike ontdekkingsreis.

WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.

Maak my die klei. Sal jy?
Dat jy enigiets kan doen met my.
Ek het reeds myself totaal hier by jou verloor.
Soek jy ’n bewys op my, as jy wonder of jy pas by my?
Soen my hier. Gaan jou wys as my hare begin te rys.

WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.
WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS.
KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE.

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS