Da V.G feat Jevigo - As Jy My SeerMaak (Lyric Video)

439 Views
Published
The Lyric of As Jy My Seermaak (2020)
by *DA V.G ft Jevigo*

** Follow Jevigo **
- Facebook: I Am Jevigo
https://www.facebook.com/JevandreJevigoCampher
- Youtube: I Am Jevigo
https://www.youtube.com/channel/UCAxHXf28v9P8SaT-XeZJA5w
(Don't Forget to SUBCRIBE to the channel)

** Follow DA V.G **
- Facebook: DA V.G
https://www.facebook.com/KingDaVG
- Youtube: DA V.G
https://www.youtube.com/channel/UCJmZeInQYT94YF8C47pz7Nw
(Don't Forget to SUBCRIBE to the channel)

** Follow J&D Entertainment **
- Facebook: J&D Entertainment
https://www.facebook.com/JD-Entertainment-191341711620811
- Youtube: J&D Entertainment
https://www.youtube.com/channel/UC5Wpt1lk0aQ0-Otx4mRApFQ
(Don't Forget to SUBCRIBE to My Channel)

#DAVG #IAmJevigo #AsJyMySeermaak #JDEntertainment

--- [ LYRICS ] ---

(Chorus) - DA V.G
Baby as jy vir my seermaak
Swear on God my hart sal dit nie hou nie
Want jys die rede hoekom
ek nog hie staan, staan
Promise me You will never leave me lonely
Girl ek was altyd hier vir jou
Sal jy ons twee 'n secret hou
Want ek is te way, way, way lief vir jou

(Vers 1) - DA V.G
(jah DA V.G uh) Type of fly Ane type of fly
(jah) Ride or Die Baby jys my ride or die
(jah) Is die 'n lesson of 'n blessing
in the sky cause
Noba wat happen ek sal stiek met jou
No lies
Want almal wat ek al gemeet het
Is daar niemand wat met jou compete het
Klomp kinners wat my hart gebreek het Mah jys die een wat gekom het en gefix het
Soe babygirl as jy my seermaak
Weeet ek my hart sal dit nie hou nie
En baby ek kan jou ook seermaak
Mah ek is nie meer daii ou nie
En daar's baie dinge wat ons deur maak
En baby was dit nie vir jou nie
Baby was ons nie soe close nie
Weet ek nie hoe ek sou cope nie
Ek was vir lank nie gereed nie
Mah baby ek smaak nie meer vir speel nie
Soe baby dis uit jys myne alleen
Of jy go Want Ek gaan jou nie deel nie
Want ek soek nog iemand met wie ek kan bou Iemand wie ek kan vertrou
Ek soek nog iemand met wie ek kan trou Soe baby dit hang af van jou
Want ek soek nog iemand met wie ek kan bou Iemand wie ek kan vertrou
Ek soek nog iemand met wie ek kan trou Soe baby dit hang af van jou
Mah onthou As jy vir my seermaak
Swear on God my hart sal dit nie hou nie

(Chorus) - DA V.G
Baby as jy vir my seermaak
Swear on God my hart sal dit nie hou nie
Want jys die rede hoekom
ek nog hie staan, staan
Promise me You will never leave me lonely
Girl ek was altyd hier vir jou
Sal jy ons twee 'n secret hou
Want ek is te way, way, way lief vir jou

(Vers 2) - Jevigo
(uh) Girl Ek wil nie hoor van die ou nuus
Promise ek sal nie vir jou lieg
Honestly haii was 'n ou vriend
Jong ek kan jou nie vertrou nie
My ouma het gese
dat 'n rapper is almal se oukies
En Ek is nie almal se oukie
Just pull it together cause anders is nosy
Eks nie gefokus op ander dames
Girl I thought that you know me
Cause baie aande raak 'n manne mos
lonely dan dink ekke aan jou
Ek sit en scroll deur jou pics op die foon
Jy beter domwag Wag 'n liefde vir jou
Want jy weet eks die ou
(ah) Kom ons maak iets aan die bou
Baby ek soek jou net close
Ek het al die liefde vir jou
(jah) Jy hoef nie te worry nie Girl
Ek soek nie nog iemand anders nie Girl
Die moment wat jy vir my se
dat jy kom van die Wes-Kaap
Kry jy net wat jy deserve
(jah) Ek is te lief vir jou Girl
Baby ek sal jou nie seermaak
'n sonder jou voel bietjie koud
Ek promise ek sal jou nie seermaak
Want ek soek nog iemand met wie ek kan bou Iemand wie ek kan vertrou
Ek soek nog iemand met wie ek kan trou Soe baby dit hang af van jou
Want ek soek nog iemand met wie ek kan bou Iemand wie ek kan vertrou
Ek soek nog iemand met wie ek kan trou Soe baby dit hang af van jou
Mah onthou

(Chorus) - DA V.G
Baby as jy vir my seermaak
Swear on God my hart sal dit nie hou nie
Want jys die rede hoekom ek nog hie staan, staan
Promise me You will never leave me lonely
Girl ek was altyd hier vir jou
Sal jy ons twee 'n secret hou
Want ek is te way, way, way lief vir jou

---- [ END ] ----

The Lyric Video of As Jy My Seermaak
by DA V.G ft Jevigo...
Created by J&D Entertainment
(The Best Just For You)

Music Rights of As Jy My Seermaak
Belongs To DA V.G ft Jevigo

*** JustTheBestForYou ***
*** BestAfrikaanseLyrics ***
*** LocalGivedTalentArtists ***
*** SupportingLocalArtists ***

Requests for Lyrical Videos
(Only Local Afrikaanse Artists)
( LEAVE A COMMENT)

If any Artists/Musican wants me to MAKE Lyrical Videos of their content
Can Send Me an Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
Can Send Me a Message on Facebook:
J&D Entertainment

IMPORTANT NOTE !!!!
○ All of My Videos are for promotional purposes
○ No Copy Righted intended
○ If any Artists/Musican wants me to remove their content from my channel:
Please Email: DiggyDaylinLee@gmail.com
○ It will be taken down ASAP!!!

Don't Forget to SUBCRIBE!!!
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment