Welcome
Login / Register

Kwêla: Mathys Roets (28 Desember 2011)

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in Mathys Roets
110 Views

Description

Dié gewilde musikant het onlangs sy eerste solo-album sedert sy ernstige motorfietsongeluk bekend gestel. Mathys Roets is vandag 'n parapleeg, maar hy het 'n wilsbesluit gemaak om nie te gaan lê nie. Sy lewe het radikaal verander en hy het geleer om aanpassings en opofferings met grasie te hanteer. Met Rembrandt se meisie in die maan sing hy van die verliese, maar ook oor dit wat hy gewen het. Hy is ook 'n gesogte motiveringspreker. Mathys gesels met Coenie oor die lewenslesse wat hy nog elke dag leer.

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS