Om God in alle omstandighede te prys. Karlien Van Jaarsveld

272 Views
Published
Om jou kruis te dra op aarde is soms so swaar dat dit voel of dit die potensiaal het om jou te kan breek, maar die beloning deur die vuur heen is om terug te herstel na die beeld van God.

Op 28 Julie 2018 bied New Earth `n seminaar aan oor wat God se siening is oor jou plek van pyn. Ons is almal geroep om God te prys selfs in die donkerste omstandighede. Bespreek jou plek vandag.
Category
Karlien van Jaarsveld
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment