Welcome
Login / Register

Vandag Maak Ek Jou My Vrou (Royal Wedding)

Featured
Loading...

Thanks! Share it with your friends!

URL

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Sorry, only registred users can create playlists.
URL


Added by Admin in David Fourie
125 Views

Description

Vandag Maak Ek Jou My Vrou is David Fourie se nuutste treffer vanaf sy Afrikaanse Album "n Stukkie Hemel"
Koop die album op Itunes:
https://itunes.apple.com/za/album/n-stukkie-hemel/id779841974
Besoek gerus: www.davidfourie.co.za
Rapport Koerant en Thomas Thomson bied ook 'n kompetisie aan waar een gelukkige leser die trourok van haar drome kan wen ter waarde van R30 000.
Vir kompetisie inskrywings gaan na:
www.rapport.co.za
Thomas Thomson is een van Suid-Afrika se top ontwerpers, en 'n embleem van styl en elegansie. Sien gerus:
www.thomasthomson.co.za
Fotografie in die video is gedoen deur Bianca Gainsford:
www.biancagainsfordphotography.co.za
Hare vir die bruid en David is gedoen deur Berhard Buys van Jeauval Clearwater Mall:
www.jeauval.com
Grimering is gedoen deur Maureen Grobler:
www.maureen.co.za
Die video is geskiet by die No.1 Trou lokasie Shepstone Gardens:
www.shepstonegardens.co.za
Die dekor en blomme is gedoen deur Ruby Rain:
www.rubyrain.co.za

Post your comment

Sign in or sign up to post comments.

Comments

Be the first to comment
RSS