Featured

ADAM - Ek Wens Elke Dag Was Kersfees (Studio Sessions)

688 Views
Published
Spesiaal vir ons ADAM's Familie!! Geseënde Kersfees!Musiek en lirieke: Hugo Ludik & Reynardt HugoVers:Ek krap in die kas vir die mooiste papierBind dit toe met n lint om dit te versierWant die dag kom net een keer per jaarDaarom doen ek die spesiaal net vir haar Koor:Want vandag is dit weer KersfeesAl die liggies wat so brandDaar’s hoop en vrede op aardeAl is dit net vir vanaandWant dit voel vir my soos KersfeesMet jou hier aan my handOns sien die Suider-Kruis wat skynOns liefde vat weer vlamOns familie bid weer saamDis mos waaroor Kersfees gaanEk wens elke dag was Kersfees want danElke, dag van ons lewe, is ons saam Vers 2:Al ons stemme weergalm deur die vuurMa en pa en my geliefdes is ook hierDie branders breek so sag met die koms van die getyMag die aand vir ewig by ons bly Brug: Ek wens dat elke mens, Se oe oop sal gaanEn weet U’s geboreEeue trug, op hierdie aand.Goud is nou landswyd beskikbaar by alle goeie musiek winkels of op itunes: https://itunes.apple.com/za/album/goud/id883444570Vold ons op Facebook: https://www.facebook.com/adamgroepen Twitter: https://twitter.com/adamgroepen ons Website: http://www.adamband.co.zaen onthou om die video te share en te like! ;)Video: www.fathom.co.za
Category
Kurt Darren
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment