Featured

ADAM - GEBORE OM JOU LIEF TE HÊ

567 Views
Published
Gebore Om Jou Lief Te He" is die 2de enkel snit van ADAM se nuwe album "VIR JOU GEMAAK" en is nou oral beskikbaar. Besoek jou naaste CD winkel. Na die reuse sukses van ADAM (Joe Foster, Hugo Ludik en Reynardt Hugo) se eerste musiekvideo "Kasteel", vanaf hulle nuwe album "Vir Jou Gemaak", het die groep besluit dat hulle, hulle aanhangers met nog n video wil bederf. Veral so voor die somer vakansie. Besoek gerus ADAM se website http://www.adamband.co.za om meer oor ADAM te leer. Of besoek hulle Facebook Page http://www.facebook.com/adamgroepW&M: Joe Foster(C) Oxinity Music Publishing
Category
Adam
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment