Ampie - Brannewyn

305 Views
Published
Uitvoerende Vervaardiger: Ampie du Preez

Musiek geskryf deur - Ampie du Preez
Video Vervaardiger deur - Brandon Engelbrecht
Musiek Vervaardig deur - Jake Odendaal

Drone footage: Lumar Fourie
Mustang verskaf deur: Lumar Fourie
Additionele drone footage: Johan Rynners

Brannewyn spêl ek so want as jy hom so goed ken soos ek kan jy dit spêl nes jy wil..!

Brannewyn het ek op ń groot babbelas geskryf as dit voel asof die wêreld jou wil insluk en uitspoeg.

Ek is mal daaroor om sosiaal te verkeer en kyk soms te diep in die bottel veral met brannewyn -Die wêreld lyk mos mooier deur die oog van ń bottel.

Ek het besluit om dit eerder neer te lê want soos hulle sê brandewyn het nie brieke nie. Gelukkig het die Mustang ń bietjie!

Hoop julle kan vereenselwig met my situasie, want ons as Suid-Afrikaners geniet onsself soms te veel!

Geniet hom

Ampie
Category
Ampie
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment