Featured

Beeskraal In London By Saffarazzi

342 Views
Published
Special Agent L interviewed Beeskraal in London October 2007.
Photo's on http://www.sapromo.com
More videos on http://www.saffarazzi.com
PRODUCTION SPONSORED BY:
EXCHANGE 4 FREE, Free Money Transfers. Transfer Money to South Africa for FREE.
http://www.exchange4free.co.uk

BEESKRAAL
http://www.beeskraal.com
Beeskraal is 'n erkende Afrikaanse rockgroep van Pretoria. Die groep bestaan alreeds nege jaar lank en het al diep spore in die S.A musiek bedryf getrap.

Kortliks feite:
• Die groep het al vier vollengte albums uit. Vyfde album vrygestel in Maart 2006.
• Verkope van altesame 50 000 + albums
• Eerste S.A groep wat genooi word na die Ukkasie fees in London
• 2002 Enigste Afrikaanse groep wat optree tydens Vryheidsdag te Uniegeboue op aandrang van die regering
• 2003 saam MANDOZA enigste ander S.A kunstenaar tydens die World Food Hunger Concert te FNB stadion.
• Musiek van die groep word deur twee S.A sielkundiges gebruik om V.S.A 9/11 trauma pasiënte te rehabiliteer.
• Musiek van die groep is op speellyste van verskeie nasionale sowel as gemeenskapsradiostasies
• Verskyning gemaak op programme soos Geraas, Pitstop, Dis Hoe dit is met Steve, Kwêla, Pasella, Draadloos, mk89, 7e Laan, Villa Rosa ens.
• 2003 word benoem vir SAMA toekenning vir Beste Rock Groep tussen Sugerdrive, The Springbok Nude Girls en Wonderboom
• 2004 nominasie vir Pendoring Reklame toekenning te AARDKLOP
• 2005 nominasie vir Huisgenoot Tempo toekennings vir Beste Rock groep.
• 2003 wen Kanna Toekenning (KKNK) vir Beste Afrikaanse Groep
• 2003 wen Geraas (SABC 2) Musiek Toekenning vir Beste Rock Groep
• 2004 ontvang ere toekenning van die ATKV vir bydrae en bevordering van Afrikaanse Rock Musiek
• 2005 ontvang VONK tydskrif Toekenning vir Beste Groep en Album vir 2004
• 2006 op groot aanvraag baie suksesvolle toere in London gespeel
• Belgiese regering nooi Beeskraal uit na die jaarlikse Belgiese volksfees
• 2006 word die groep weer deur die Nelson Mandela Tourism Board genooi om saam Mandoza op te tree op Nelson Mandela Bay Beach
• 2007 span Beeskraal kragte saam met ander musikante o.a MD Greyling, Adam Tas, Elizma Theron en Steve Hofmeyr om plaasmoorde te stop.
Category
Elizma Theron
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment