Bekommerd oor 2021?

8 Views
Published
2020 was in baie opsigte seker die moeilikste jaar in meeste van ons se lewens. Die krisis is ook nog nie verby nie. Buiten dat die toekoms normaalweg baie onseker is, maak die situasie waarin ons tans onsself bevind nog meer onseker! Onsekerheid wek bekommernis. Is U bekommerd oor 2021? Pastoor Hannes gesels met ons oor hierdie vraag: Bekommerd oor 2021?
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment