Featured

Bizarre Bedonderde Donderdae - Dave Dylan (Ray Dylan Shred)

476 Views
Published
Die Bedonderde Donderdae videos het oor die laaste tyd opgedroog omdat ons fokken besig was met 'n klomp ander kak, maar ons het gou-gou tyd gemaak vir 'n vinnige outjie vandag voor ons verder moet graft aan back logs.

Oudshoorn wemel hierdie week van die Afrikaans tos en Dave Dylan se gig by die KKNK was awesome gewees. Die man ken van. Gelukkig was ons daar met die kameras om al die action te vang.

Ag, ons praat sommer poes. Dis ons eerste poging tot 'n shred en ongelukkig is Ray Dylan ons eerste victim. As jy nie weet wat 'n shred is nie, gaan fokken Google dit. Daar is ook 'n goeie kans dat jy nie weet wie Ray Dylan is nie...

Vocals en guitars opgefok deur Donovan Borne. Befokte awesome lead guitar deur Griffin. Drums deur 'n Casio. 'n poes fancy een...
http://www.watkykjy.co.za
Category
Ray Dylan
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment