Corne Pretorius & Die Heuwels Fantasties - Biertjies (feat. Ampie)

242 Views
Published
Stream BIERTJIES nou oral hier : https://youtu.be/EL15GLJMwDQ

Daar is altyd iemand lus om biertjies te drink
en 'n vuurtjie aan te steek en 'n glasie te klink

klein Saterdag ek sien die lig
ek sien sterre ek sien jou gesig
alles al gewen
alles al verloor
wat die hart van vol is loop die mond van oor
ek's onseker oor die toekoms en so
die sisteem het ons misluk kom ons begin net voor
hou op stress slat die lewe viri ses hou op worry,
ons se later sorry

ek weet jy voel alleen
ek weet jy is verveeld
kry daar nog 'n biertjie
sit hier om die vuurtjie
laat los laat loop laat wai

moenie vergeet nie, jys nie hier vir 'n lange nie
jys hier vir 'n jol
moenie my tyd mors met voice notes nie bra nee
gee my net 'n call poephol
die glas is leeg en dan is hy weer vol
soos 'n mall, ek haat malls
ek soek 'n full view
kom ons gaan dadelik plaas toe

ek weet jy voel alleen
ek weet jy is verveeld
kry daar nog 'n biertjie
sit hier om die vuurtjie
laat los laat loop laat wai

Dinge gaan goed en dan gaan dinge sleg
en dan loop dinge skeef dan staan ek op en probeer weer
hoe anders gaan ons leer

ek weet jy voel alleen
ek weet jy is verveeld
kry daar nog 'n biertjie
sit hier om die vuurtjie
laat los laat loop laat wai

ek weet jy voel alleen
ek weet jy is verveeld
kry daar nog 'n biertjie
sit hier om die vuurtjie
laat los laat loop laat wai

Director - Willem Viljoen
Editing - Johannes Pieter Nel
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment