Die Nuustafel - Nòg 'n boer vermoor in die Vrystaat, sy vrou skiet aanvaller dood - Mark Regal

430 Views
Published
In die Nuustafel vir 12 November 2020:

1. PLAASAANVAL ODENDAALSRUS - Mark Regal vermoor.
Sy vrou skiet een van die aanvallers dood.
2. ACE MAGASHULE klou aan topbestuur en word ook nie
afgedank of geskors agv kriminele klagtes nie.
3. RAMPHOSA bang vir tweede golf. Kondig 5 dae van
rou af. Boere word versoek om wit of pers te dra.
4. SA oorweeg e-Stemwetsontwerp. Kanse vir korrupsie
en bedrog is nie onvermydelik met hierdie stelsel nie.
5. Afriforum vra Internasionale Krieketraad om die
KSA se gebruike en beleid as oortreding te verklaar.
6. Botswana vind knoets van 'n DIAMANT - 998 karaat
Dit is ongeveer 200 gram.

Hierdie NUUSTAFEL is moontlik gemaak deur ons adverteerders:
- Intercoolers vir die selfdoen entoesias - www.cirruscoolers.com
- AC Schmidt Attorneys - andre@acschmidt.co.za
- Alternatief vir Oesversekering - www.skadegenade.co.za
- Leef in Afrikaans produksies.

Om in die NUUSTAFEL te adverteer stuur vir ons 'n epos aan: adverteer@nuustafel.co.za

#Nuustafel #LeefInAfrikaans #NuusInAfrikaans #SkadeGenade #CirrusCoolers #ACSCHMIDT
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment