Francois van Coke | Begin van die einde (Official)

145 Views
Published
Luister 'Begin van die einde' hier: Die song is vanaf vanaand 00h00 op alle streaming services.
Special thanks to Jägermeister for making this music video happen!
Ons speel hom live vir die eerste keer by die FVC & Die Gevaar LIVEstream
Kry kaartjies hier - https://itickets.co.za/events/451559

Video credits:
Director - Dirk Van Niekerk
Producer - Leticha (Tich) Kisting
1st AD - Luke Geldenhuys
Production Assistant - Thabiso Mbango
DOP - Josh Tiger Rowe
Focus Puller - Rory Springthorpe
Loader - Alex Ortscheit
Key Grip - Reggie Leader
Gaffer - Clint Howes
Spark - Quade Howes
Spark - Lee Guti
Genie Op - Martin Dryer
Make-up & Hair - Zanmarie Hanekom
Action Vehicle Drivers - Ashley Thompson(Cape Classic Cars)
Sound design: Dane Taylor (Taylor Soundworks)

Cast:
Janke Van Schalkwyk
Gizela Conradie
Lian Smit
Simon De Waal

Song credits:
Written by Francois van Coke, Jedd Kossew, Dolf Willemse & Richard Onraet
Francois van Coke: Vocals
Jedd Kossew: Guitar & Vocals
Richard Onraet: Guitar, Bass & Vocals
Dolf Willemse: Synth & Programming
Sheldon Yoko: Drums
Produced by Dolf Willemse & Dane Taylor
Recorded & Mixed by Dane Taylor at Taylor Soundworks
Mastered by Gavin Lurssen at Lurssen Mastering
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Lyrics:
ons is robotte
ingesuig
onnodig
ons eet die algoritme-ontbyt
oorbodig
ons is saam
maar alleen
afgesluit
in roetine
ons is die pad byster
ons is reaksie
sonder aksie
ons is plastiek
ons is die vullishoop

ons is die begin van die einde
ons is die begin van die einde
die gebreekte hart wat moet beter word

ons is slawerny
vasgebind
besete
ons is globale verwarming en ons is
vergete
ons is die merk van die dier
ons is skepties
die sage
legende
’n mite
ons is sameswering
ons maak seer en
ons wil oor als regeer

ons is die begin van die einde
ons is die begin van die einde
die gebreekte hart wat moet beter word
ons gebreekte hart
ons moet beter word

ons is die gat waarin dit als verdwyn
die virus wat donkerte versprei
ons is die pyn
die droogte
die hongersnood
die gebreekte hart wat moet beter word
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment