Francois Van Coke & Karen Zoid - Toe Vind Ek Jou Fingerstyl Kitaar Les Met Tabs

110 Views
Published
Al weer sulke tyd. Nog n local is lekker tune. Die keer die immer populere toe vind ek jou.

EK het die arrangement makliker as pannekoek eet op n winters dag gemaak. So as jy al n klein bietjie kan speel gaan die ding loop soos stroop.

Nou ja geniet hom dames en kerels. Onthou om n die subscribe knoppie te druk want daar is net 1 plek waar jy al jou gunsteling local treffers op kitaar gaan vind.

Onthou ook as jy so af voel oor jou kitaar spel soos die huidige toestand van ons land se dienslewering moet worry. Ek kan help, en anders as die ANC se lee beloftes kan jy jouself beurs in my woord.

vir persoonlike lesse saam met my besoek gerust www.playmusic.co.za.

Nou ja toe....

Groete en mag dit reen waar jou beeste wei.

#toevindekjou #francoisvancoke #kitaarlesse
Category
Francois van Coke
Sign in or sign up to post comments.
Be the first to comment